Plated Pleasures

Bean In Love se wortels is gevestig onder ‘n groot akkerboom in die lieflike Paarl.
 
Bean In Love bedien heerlike ontbyt, middagete en natuurlik die lekkerste koffie. Daar word gestreef om ‘n glimlag op al ons kliënte se gesigte te sit. 
 
Bean In Love is bekend vir die lekkerste melkskommels in die dorp. Verdere lekker disse wat jou mond sal laat water is die chicken wrap, flip jack stack asook die chicken bacon stack. Funksies is ook ‘n groot atraksie vir ons koffiewinkel.
 
Beaigheidsure handel van Maandag tot Vrydae 07:00 tot 17:00 en Saterdae 08:00 tot 14:00.
 
Kom maak gerus ‘n draai.

Remember to follow us on social media